Home > بنود > الأفريقانية (AF) > Onderbroke/afwisselende

Onderbroke/afwisselende

Dit is 'n rivier wat net soms vloei. Dit kan droog wees vir verskeie jare opeenvolgend. Hierdie tipe riviere word gevind in dele met min of wisselvallige reënval, of kan voorkom as gevolg van geologiese toestande soos 'n rivier bed wat baie deurlatend is.

Sommige van hierdie riviere vloei gedurende die somermaande maar nie in die winter nie. Sulke riviere word tipies gevoed deur kalk waterdraers wat deur winter reënval aangevul word. In die Verenigde Koningkryk is daar sulke riviere wat "Bournes" genoem word, en dan die naam ontleen aan dorpe soos Bournemouth en Eastbourne.

0
إضافة إلى My Glossary

ماذا ترغب أن تقول؟

يجب عليك تسجيل الدخول لنشر مشاركاتك في المناقشات.

مصطلحات في الأخبار

مصطلحات مميزة

Handre Stoman
  • 0

    بنود

  • 0

    معاجم

  • 0

    متابعين

المجال / النطاق: علم التشريح الفئة:

acnestis

Die deel van die liggaam wat nie bereik kan word nie (om te krap), gewoonlik die ruimte tussen die skouerblaaie.

مساهم

معاجم متميزة

The Asian Banker Awards Program

الفئة: Business   1 5 بنود

Most Popular Cartoons

الفئة: ترفيه   2 8 بنود