Home > بنود > الأفريقانية (AF) > Medies

Medies

Met verwysing na 'n vorm van ligaamlike welstand en, of menslike geneeskunde. 'n Geneeskundige studie rigting, studeer medies of mediese studies. Verwysing na ligaamlike siekte, medies onwel. Termyn vir boeke, en instrumente wat gebruik word in geneeskunde, mediese boeke en implemente. Verwysing na 'n voorskrif vir midesyne, mediese voorskrif. Beskrywing van 'n geneeskundige kwalifikasie, persoon of beroep, Mediese Dokter. 'n Vereiste vir sekere tipe inwerkneming, medies geskik of mediese geskikdheid. 'n Verwysing na iemand wat ongeskik verklaar is om te werk, medies ongeskik. Tipe spesiale versorging, hulp of bystand, mediese versorging. Vorm van advies rakende gesondheid, mediese raad of advies. Benoeming vir 'n dokter se praktyk, mediese praktyk. Vorm van geneeskundige behandeling, mediese behandeling. Dokters brief aan werknemer, mediese sertifikaat. Kan ook gebruik word met verwysing na persone in die mediese nood dienste, byvoorbeeld paramedies, paramediese en paramedisie. (Anglosisme van die Engelse woord, Paramedic)

0
إضافة إلى My Glossary

ماذا ترغب أن تقول؟

يجب عليك تسجيل الدخول لنشر مشاركاتك في المناقشات.

مصطلحات في الأخبار

مصطلحات مميزة

Flow
  • 0

    بنود

  • 0

    معاجم

  • 1

    متابعين

المجال / النطاق: فواكه وخضروات الفئة: فواكه

piesang

Die wereld se mees gewildste vrug Die mees gewone Amerikaanse verskeidenheid is die geel Cavendish. hulle word groen geoes en ontwikkel beter smaak ...

مساهم

معاجم متميزة

English Quotes

الفئة: Arts   2 1 بنود

Auto Parts

الفئة: Autos   1 20 بنود