Stian Mouton

جنوب أفريقيا كيب تاون, جنوب أفريقيا

Greatness lies in overstepping your boundaries!

15 المصطلحات    0 معاجم    1 متابعين    21737 الجمهور

Stian Mouton

جنوب أفريقيا كيب تاون, جنوب أفريقيا

Greatness lies in overstepping your boundaries!

15 المصطلحات    0 معاجم    1 متابعين    21737 الجمهور

مصطلحات Stian Mouton

genotipe

بيولوجيا;

'n Kombinasie allele op 'n homologeuse chromosoom wat karaktereienskappe of -trekke bepaal.

Petri bakkie

بيولوجيا; علم البيئة

'n Vlak, ronde bakkie met 'n lospassende deksel vir die kweek van bakterieë en ander mikro-organismes

Golgi apperaat

بيولوجيا; عامة

Organelle in dierselle wat uit 'n versameling sakkies bestaan en proteïene wat op die growwe endoplastiese retikulum vervaardig word, sorteer, chemies aanpas en verpak.

الجمهور(21737) عرض كل

متابعين(1) عرض كل

التالي(0) عرض كل

لا اتابع أي مستخدم