Home > بنود > الأفريقانية (AF) > Anosognosia

Anosognosia

'n Geestestoestand waarin die lyer van 'n gestremdheid waarlik en onophoudelik onbewus daarvan is dat hulle as gevolg van 'n gebrek ly. In uitsonderlike gevalle kan die pasiënte van anosognosia onbewus daarvan wees dat hulle ernstige gebreke het soos blindheid of verlamming.

Dit gebeur gewoonlik na ernstige breinbesering of beroerte. Dit is baie moeilik om te genees omdat die pasiënt nie besef dat hy 'n probleem het nie en gewoonlik behandeling sal verwerp.

0
إضافة إلى My Glossary

ماذا ترغب أن تقول؟

يجب عليك تسجيل الدخول لنشر مشاركاتك في المناقشات.

مصطلحات في الأخبار

مصطلحات مميزة

مساهم

معاجم متميزة

CERN

الفئة: العلوم   5 5 بنود

WAGO

الفئة: تكنولوجيا   1 1 بنود